
Geloofsgemeenskap
God roep ons om ’n liefdesgemeenskap te wees wat mekaar dien. Deur dié liefde wil ons graag ’n seën wees vir die wonderlike stad waar on woon, werk en aanbid.

Groei
As geloofsgemeenskap is dit ons doel om van God te leer, mekaar daarmee te ondersteun en saam te groei in Jesus. Of dit deur preke, kleingroepe of kategese is, ons groei saam as gemeente.

Uitreik
Ons is mense wat oorweldig is deur God se genade en liefde. Ons glo dat ons in reaksie hierop geroep is om Jesus se liefde uit te leef na ‘n wêreld wat dit broodnodig het.
Gesels saam