Bederf vir Vrouemaand

Die dames van Monte Rosa is gedurende Augustus bederf deur ‘n groepie dames van ons gemeente. Hulle naels is versorg en so tussen die mooi musiek is daar ook nog bederf met ‘n soetigheidjie. Baie dankie aan almal wat gehelp het of ‘n donasie gegee het. Dit was vir almal ‘n wonderlike oggend!
Monte-Rosa-126

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam