Bedieninge

Bedieninge

Musiekbediening
Ons aanddienste (Hartklop) het ‘n meer kontemporêre musiekstyl. Ons het ‘n hele groep musikante wat beurte maak om ons te lei in aanbidding. Kom besoek ons by die erediens en raak betrokke.

Dawie Boshoff (Kampsbaai) en Roucher du Toit (Groote Kerk) begelei ons aanbidding op die orrel in ons oggenddienste.

Sosiaal
Ons kuier en braai gereeld – hou ons Facebook blad dop vir die volgende een!


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam