Kanseluitruiling in Woodstock

Die mense in ons land beleef verskeie krisisse en dit is nodig dat Christene van verskeie kontekste in ons land handevat om deur gebed tot God te pleit vir rigting en lig in die duisternis en saam oor te gaan tot aksie om Sy Koninkryk sigbaar te maak.... Read More

Driekuns vir Roucher

Die Groote Kerk se orrel is al deur legendariese orreliste bespeel, tog geskied daar Sondag na Sondag klein wonderwerke op die orrelgallery wanneer ons begenadigde orrelis, Roucher du Toit, agter die speelbord inskuif.... Read More

Ons bid saam Aartsbiskop Desmond Tutu vir Madiba

Met dagbreek vanoggend was 'n paar van ons gemeentelede en die kabinet van Hoƫrskool Jan van Riebeeck saam met sowat 60 ander mense by St. George's Katedraal vir hul weeklikse nagmaal.... Read More


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam