Vas KOOLSTOF dié Lydenstyd

Liewe vriende, In Lydenstyd val die fokus op liefdesdiens, opoffering, gebed, toewyding aan God. Daarom vas mense dinge soos koffie, tee, sjokolade, alkahol ens.... Read More

Adopt a Granny

Stel jouself voor om op ’n gevorderde ouderdom alleen in die wêreld te wees. As Christene is geroep om vir oumense om te sien, hulle te versorg en by te staan. By Monte Rosa tehuis vir bejaardes is geleentheid om jouself diensbaar te maak vir iemand met die beheofte tot geselskap en kameraadskap.... Read More

Kategese trek ’n nuwe baadjie aan

Ons het 'n baie interessante nuwe kategese-konsep wat ons wil gebruik vir ons kategese, genaamd Kontak Kategese. Dit is verfrissend nuut en interaktief en kan werklikwaar ;n reuse verskil maak in die kinders in ons bediening se lewe.... Read More


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam