Groote Kerk ondersteun die Volmoed Youth Leadership Training Programme

Van 22 Mei tot 28 Julie 2016 het 14 jong volwassenes hul lewens opgepak om saam te woon op Volmoed... Read More

Helloooooo Groote Kerk Familie!

Wat 'n vreugde en voorreg om deel te mag word van so 'n LEKKER span en gemeenskap! As Jeugwerker sien ek vreeslik uit om die "ou" gevestigde strukture en bande op te tel en 'n paar "nuwes" te skep en ontdek.... Read More


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam