Ons eie woorde in die WAT

Ons eie woorde in die WAT As deel van ’n fondsinsamelings-projek, het die WAT (Woordeboek vir die Afrikaanse Taal) ’n inisiatief geloods dat individue, besighede of enige ander belangtellendes ’n word kan borg.... Read More

Oggend vol inspirasie

“Die Vreemdeling” sing-gesels op Wêreldbiddag vir Vroue Annalise Wiid het ons kom seën met ’n bekoorlike oggend waar ongeveer 80 vrouens saam was om saam te sing en saam te bid. Annalise straal van God se liefde en Sy kalmte, en sy het almal teenwoordig daardie vrede laat vóél.... Read More

Die opening van Makhaza wykskerk in Kayalitsha

'n Godservaring in Kayelitsha. Die opening van die nuwe kerkgebou in Makhaza in Kayelitsha was ‘n ondervinding wat nie gou vergeet sal word nie.... Read More


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam