Kategese trek ’n nuwe baadjie aan

Ons het 'n baie interessante nuwe kategese-konsep wat ons wil gebruik vir ons kategese, genaamd Kontak Kategese. Dit is verfrissend nuut en interaktief en kan werklikwaar ;n reuse verskil maak in die kinders in ons bediening se lewe.... Read More

Belydenisaflegging

Die belydenisaflegging was soos altyd ’n wonderlike geleentheid, waar almal in die gemeente kon sien dat dié jongmense die Here liefhet en hulle geloof bely voor die hele gemeente.... Read More

Chris sing nuwe deuntjie by Hartklop

Chris Groenewald is die nuwe musiekkoördineerder by Hartklop. Hy het aan die begin van 2013 by ons aangesluit en is vol entoesiasme vir die nuwejaar:... Read More


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam