Church4Justice

Church4Justice

Church4Justice

In 2014 het ons ʼn inisiatief Church4Justice (@Church4Justice) begin en ʼn konferensie gehou oor die kerk se roeping tot die nastreef van eenheid, versoening en geregtigheid. Hierdie netwerk van kerke, organisasies en gelowiges sit die gesprek oor kerk en versoening voort deur sosiale media en deur verskeie geleenthede te ondersteun. Daar is baie lesse uit ons gemeente se geskiedenis wat ‘n nuwe generasie kan toerus om ‘n verskil te maak in Suid-Afrika, vandag en in die toekoms. As liggaam van Christus wil ons onsself oopstel vir God in die strewe na geregtigheid.


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam