Groote Kerk Kermis

Almal word hartlik uitgenooi na ons jaarlikse kermis op 12 Oktober tussen 09:00 en 13:00.

KLOOFSTRAAT 55, TUINE

Vir meer inligting of indien jy wil help skakel:
Tel: 0214220569
elizna@grootekerk.org.za
rafika@grootekerk.org.za

TE KOOP SAL WEES:
Potjiekos, panne-koek, brekfisrolle, worsrolle, gebak, poeding, konfyte, ingelegde vrugte, tweedehandse boeke, wit olifante.
Parkering beskikbaar by Jan van Riebeeck Laerskool

KINDERPRET!
Bring gerus die kinders vir ‘n dag van pret en plesier. Speletjies, springkasteel en vele meer.

GROOTE-KERK-KERMIS-2019

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam