Groote Kerk sentrum

In hierdie baie moderne gebou in die hart van Kloofstraat sal jy weeksdae die personeel van die Groote Kerk aantref. Dit is ook die plek waar ons vergaderings, byeenkomste, kursusse en sommer net lekker-saambraai geleenthede plaasvind. Daar is ook ‘n restaurant waar aan heerlike disse gesmul kan word. Kom loer gerus in as jy jouself in Kloofstraat bevind.


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam