Hervorming 2017 #Reformasie500

Dankie aan Stef Bos dat jy soveel van jouself gegee en gedeel het in vanaand se herdenking van die Hervorming. Dankie vir die diepsinnigheid van die liedere wat in jou hart gebore is en waarmee jy ons bedien het.
Jy herinner ons hoe ons gevorm is deur dit wat voor ons gekom het, hoe ons stories met mekaar verbind is en hoe ons vorentoe gaan as Protestante wat ons foute kan erken en voortgaan om te protesteer sonder om net alles te aanvaar wat rondom ons aan die gebeur is.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam