Kampsbaai Wykskerk

As ‘n wykskerk van die Groote Kerk, is die Kampsbaai kerkgebou skaars 100m vanaf die Kampsbaai strand geleĆ«. Dit is in Van Kampzstraat, met die see aan die eenkant en die hange van Tafelberg aan die ander kant. Dit is ‘n klein geboutjie met ‘n groot hart. Dit is ook hoofsaaklik die setel van ons gesinsbediening en die eredienste is gerig op gesinne en daar is ‘n aktiewe kategese.

Adres: Van Kamp Str. 5, Kampsbaai, Kaapstad, 8005


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam