Jou Week In Groote Kerk, 25 Maart 2018

Jou Week In Groote Kerk, 25 Maart 2018

<img class=”alignnone size-full wp-image-3766″ alt=”Groote-Kerk-newsletter-foot...

Read More

MONTE ROSA KERSPAKKIES GEREED VIR AFLEWERING!

Hierdie jaar soos nou al ‘n hele paar jaar kon ons die kersete vir die bejaardes by Monte Rosa en Ysterplaat nog meer spesiaal maak deur vir elkeen ‘n pakkie te gee vir Kersfees. Baie dankie aan almal wat bygedra het om die dag vir hulle spesiaal te maak. Hierbo staan die pakkies gereed om na Monte Rosa te neem.
‘n Spesiale dank aan ons groot borg wat gesorg het dat 100 bejaardes by Ysterplaat baie spesiaal gevoel het. Hieronder geniet die bejaardes die ete en staan die pakkies gereed om na afloop van die ete uit te deel.

 

Monte-Rosa-kersdag-2017

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam