Monte Rosa Vrugtefees

Ons het vanjaar weer soos ander jare gedurende Februarie ‘n vrugtefees by Monte Rosa gehou. Dit was weer eens vir almal ‘n groot bederf.

vrugte2

Baie dankie aan almal wat donasies van kontant of vrugte gegee het, maar ook diegene wat kom help opdien en bedien het. Die Hoërskool koshuismeisies het ook kom help en hulle het bygedra tot baie sing en dans en vrolikheid so saam met die vrugte.

Ons waardeer elkeen se omgee vir die bejaardes.

Nicolene

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam