Kontak ons

Bank Besonderhede

Rekeningnaam: NG Kerk Kaapstad

Bank: ABSA

Takkode: 312109

Tak: Adderleystraat

Rek no: 360 580 032

Riaan de Villiers

Predikant

Riaan is predikant in die gemeente sedert 2014. Hy het op Stellenbosch studeer en het vir vier jaar vir die Church of England in die VK gewerk.

Hy is getroud met Goulda en het twee dogters Marguerite en Gardielle.

Riaan beywer homself vir die evangeliese waardes van eenheid, versoening en geregtigheid.

tel: 084 795 2223
riaandev@gmail.com

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

Gesels saam