Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

NUUS

Jong Volwassene Kamp

Is jy lus om lekker te kuier, swem en ander jong volwassenes te ontmoet? 

Kom kamp dan gerus saam 13 – 15 Februarie by Noordhoek Kampterrein.

Vir enige verdere navrae kontak vir Erick by 071 263 9192

Gemeente piekniek

Kom kuier lekker saam op Sondag 15 Februarie by ons jaarlikse Gemeente piekniek.

Bring jou eie vleis om te braai of pak sommer ‘n lekker piekniekmandjie.

Let wel:  Daar sal geen Kampsbaaidiens wees nie.  Almal hou saam kerk by Noordhoek om 10:00.

Hoop ons sien julle almal daar!

Diens en Getuienis

Wil jy ‘n verskil maak?  Wil jy jou gawes en vaardighede in diens van die Koninkryk stel?

Kom woon dan ons info-aand by om meer uit te vind wat ons doen en hoe jy betrokke kan raak.

Vind uit hoe, waar en wanneer

Ons visie:

As vredemakers volg ons Jesus Christus en omarm ons mekaar en ons stad met hulp, hoop en heling.

Kontak:

021 422 0569

info@grootekerk.org.za

Volg ons:

Groote Kerk © 2026 | All Rights Reserved |  Website Design  by Konnekted

Go to Top

Subscribe for the updates!