Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Adopt a Granny gaan Fliek!

Die Adopt a Granny inisiatief gaan van krag tot krag! Hulle het 18 Maart by die Labia gaan fliek, en dit was ‘n groot sukses. Nicolene van Rooyen het die volgende daaroor vertel: “Dit was een van die betekenisvolle uitstappies van my lewe. Om te sien hoe die bejaardes dit geniet en aanklank vind by die fliek, Quartet. Dis sulke tye wat dit voel die hemel en die aarde “blend”.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam