Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Andre Bartlett in Groote Kerk op 6 Maart 2016

andre-bartlettOns kerk het ‘n Seisoen van Menswaardigheid aangekondig sodat hierdie sentrale Evangeliese saak weer meer onder ons aandag kan kom.

Om ons meer daaroor toe te lig het ons vir Dr André Bartlett gekry om op Sondag, 6 Maart om 19:00 daaroor met ons te kom gesels.

Daar sal ook ruim geleentheid vir vrae en bespreking wees. Almal welkom!

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam