Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Belydenisaflegging

Die belydenisaflegging was soos altyd ’n wonderlike geleentheid, waar almal in die gemeente kon sien dat dié jongmense die Here liefhet en hulle geloof bely voor die hele gemeente.

Baie geluk aan die volgende jongmense wat Sondag Belydenis afgelê het: Naldine Blignaut, Francois Cloete, Mia Esterhuyzen, Nicolas Louw, Wil-Marié Mans, Daniela Marais, Marneli Marais, Marilize van den Bergh, Burger van Rooyen, Greta van Rooyen, Anne-Marié Visser.

Gaan kyk na nog foto’s van die geleentheid op ons Facebook-blad .

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam