Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Borg ’n Boom vir Biddag vir Ekologie

Daar is ’n bekende gesegde wat lui: “Geloof is om bome te plant sodat jou kleinkinders in die skadu kan speel en piekniek hou.”

Sondag 2 Junie is Biddag vir Ekologie, en ons het dit goed gedink om vir die geleentheid ’n paar bome te plant in Kaapstad om ons omgee vir Moeder Aarde te wys. Ons wil baie graag by julle as gemeente hoor waar julle dink geskikste plekke sal wees om  hierdie bome te plant.

Gemeentelede sal ook die kans kry om ’n boom te borg.

Kom ons vat hande en maak ons planeet ’n beter, mooier en veiliger plek vir ons, ons kinders en ons kinders se kinders!

Ons hoor graag van julle!

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam