Sting gesels oor musiek en stilte

Hier volg ’n toespraak wat Sting gegee het by die graduering van musiekstudente aan Berklee College of Music op 15 Mei 1994....

Read More

Wees stil en weet

“Daar is ‘n tyd om stil te bly...” Wat is dit? Ons is goed vertroud met die tye van werk en kuier en besig wees, maar weet ons werklik hoe om stil te wees in ons gejaagde lewens? En terloops, waarheen lei hierdie besige, gejaagde lewe jou? En sal jy nie dalk dit wat jy so intens najaag in stilte vind eerder as in gejaag nie?...

Read More

Hoekom is jy ’n Christen?

Dis alles goed en wel om te sê ons is Chistene, maar wat sal jy antwoord as hierdie vraag aan jou gestel word? Ek het laas week saam met die leierspan 1 Petrus 3:8-18 in die Bybelstudie bestudeer, en die teks het vir langer as ’n week by my gebly. Daarom het ek dit goed gedink om iets van my eie reis wat hierdie vraag aanbetref te verwoord....

Read More

Kom ons sing eerder saam

Deur die loop van die geskiedenis van Christendom was daar al baie dinge wat kerke verdeeld gelaat het, en in ons tyd is musiek een van die grootste struikelblokke in die kerk....

Read More

Is ons gasvry?

Wanneer mense by ’n plek aankom (byvoorbeeld ’n kerk) en niemand ken nie, en nog nie besluit het of hulle weer sal terug gaan nie, word daardie besluit in baie gevalle gebasseer op hulle heel eerste ervaring van daardie plek....

Read More

Die tweesydige mes

Na verlede week se blog oor Calvyn wat so min as moontlik musiek in die erediens wou hê, en Rick Warren wat sê dat alle musiek vir God aanneemlik is, het ek begin wonder of alles inherent goed of sleg is. Ek weet dat hierdie vreeslik vinnig in ’n intense filosofiese debat kan ontaard, so ek sal my bes probeer om daardie perd in sy kampie te hou......

Read More

Calvyn, Rick Warren, En Israel

Dit voel asof ek by die musiekale vraag staan of die hoender belangriker is as die eier, of anders om. Wat is aanvaarbaar vir die kerk: “Kerkmusiek” of bloot “musiek”? Is daar, en behoort daar ’n verskil tussen die twee te wees?...

Read More

Watter taal praat ons?

Taal is vir my onsaglik belangrik. ‘n Paar woorde minder of meer of selfs net anders, kan die volle betekenis van wat ons sê verander. En om een of ander rede het ons dit goed gedink om ‘n onderskeid te maak tussen hoe ons in die kerk praat en hoe ons op ander plekke praat....

Read More

Die Kerk As Orkes

Ons wil mos altyd in die spotlight wees, of ten minste soos mense in die spotlight wees. Ons kry vir ons geestelike rolmodelle en probeer hulle na-aap. Al wat ons doen is om geestelike clones te word, en op die ou einde probeer ons iemand anders se roeping volg, in plaas daarvan om sekerheid te kry oor ons eie roeping en dit uit te leef....

Read More

Musiek wat saak maak

Dit is ongelooflik hoe baie ons verskil in terme van mekaar en in terme van die manier waarop musiek in die erediens behoort te funksioneer. As ons op hierdie punt kom het elkeen ’n eiertjie te lê, afgesien van wat ons kwalifikasie in teologie of musiek is. Musiek is in alle waarskynlikheid die rofie wat aanhoudend aan gekrap word en in kerke, wat nie die kans kry om gesond te word nie....

Read More


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam