Kospakkies vir Kersfees
Ons het in Desember 2012 kospakkies aan minderbevoorregte gesinne in die Maitland- en Ysterplaat-omgewing versprei, sodat hulle vir hul gesinne 'n Kersfeesete kon voorberei.... Read More
Straatwerk hou kinderpartytjie
As deel van hul Aksie Immanuel uitreike het Straatwerk 'n kinderpartytjie op 19 Desember 2012 gehou. Mev. Blanckenberg een van die inwoners van Monte Rosa, het 70 poppies gebrei wat sy saam geneem het om vir die kinder suit te deel... Read More
Gesels saam