Dade van Liefde

Dade van Liefde

Doen klein dinge met groot liefde! Ons bied aan die gemeente ‘n weeklikse uitdaging soos bv. Koop vir iemand ‘n koppie koffie, om sodoende mense uit te daag om in hulle werksplek, buurt ens. die liefde van God op ‘n praktiese manier te bied.

 

 


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam