Breathe lounge

Breathe Lounge, op die mezzaninevloer van die Groote Kerk-sentrum, is ‘n ruimte waar ons jou met ope arms verwelkom. Kom drink jou koffie, lees koerant, lees jou e-mail of kom kyk televisie. Die ruimte is oop vir tieners, studente en jong volwassenes en is deel van ons droom om ‘n gemeente te wees wat na die stad toe uitreik in liefde.

Kontak
Eugene Betts [Breath Lounge koördineerder] 072 354 0969
breathlounge@gmail.com

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam