Diens van barmhartigheid

Ons is deel van Jesus se liggaam in Kaapstad en daarom klop ons harte warm vir die mense om ons wat hulp en liefde nodig het. Ons het ‘n noue band met Straatwerk en raak dikwels by hulle uitreike betrokke. Verder kan jy by die hospitaalbediening, stranddienste of Habitat for Humanity betrokke raak.

Diens van Barmhartigheid: Sanet Maas 021 465 2135
of Elizna 021 422 0569
Kerkkantoor: 021 422 0569
Badisa: 021 939 9120
SA Kinderhuis: 021 423 1328
Monte Rosa Huis vir Bejaardes: 021 423 8173
ACVV: 021 462 1060

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam