Monte Rosa

Monte Rosa in Faurestraat, Tuine is die oudste tehuis vir bejaardes in die land en huisves 111 inwoners. Die beskrywing van die stigtings-motivering naamlik “Die algemene betrokkenheid van die kerk by die behoeftes van die mense en ‘n gees van onbaatsugtige liefde en barmhatigheid” bly steeds die ideaal wat ons nastrewe. Dit is gesetel binne die grense van Groote Kerk en is ‘n Badisa-inrigting.

KONTAK

Vir meer besonderhede skakel mnr. Clive van Zyl by

021 423 8173

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam