Groote Kerk (10:00)
Kom raak stil in die klassieke erediens met orrelmusiek. Adres: Op die hoek van Adderley- en Bureaustraat, Kaapstad
Kom bid saam vir Eenheid, Versoening en Geregtigheid, Vrydae om 13h00 by Groote Kerk
Kampsbaai (10:00)
Die erediens vind plaas in ‘n klein intieme kerkgebou ‘n paar treë van die see af. Die karakter van die erediens is gemaklik en gefokus op die gesin. Adres: Van Kampstr. 5, Kampsbaai
Hartklop (19:00)
‘n Informele bediening aan jongmense tussen die ouderdom van 8–80. Die aanbiddingstyl is gemeng in ‘n poging om verskillende spiritualiteit- style te omhels.
• Goeie Vrydag – Nagmaal om 09:00 in die Groote Kerk.
• Hemelvaart – Nagmaal om 13:00 in die Groote Kerk.
• Kersfees – Diens om 09:00 in die Groote Kerk.
Laai die Groote Kerk 2020 kalender hier af:
Groote Kerk Kalender 2020
Gesels saam