Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Fliek vrystelling in Groote Kerk

Ons is eerskomende Sondag, 26 Mei, deel van die landswye vrystelling van HOME, ‘n fliek wat spesifiek vir dowe mense vervaardig is in vingertaal, met Engelse onderskrifte.

Die idee van die fliek is om blootstelling vir die behoeftes van dowe mense te bewerkstellig, en die gaping tussen horende en nie-horende mense te vernou.

Ons het ook mense van verskeie organisasies vir dowe mense in en om Kaastad genooi vir die geleentheid.

Kom geniet die vrystelling van HOME saam met ons!

Wanneer: 26 May 2013
Waar: Groote Kerk
Tyd: 19:00

 

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam