Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Flukse breiers sorg vir warm lyfies

Hierdie truitjies is die handewerk van Frankie Kruger en haar vriendinne wat na aanleiding van die aankondiging waar ons gevra het vir truitjies aan die werk gespring het.
Die truitjies is op Vrydag 8 Augustus uitgedeel.
Baie dankie aan almal wat so fluks was.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam