Kwartaal 1

Straatwerk

Ons het gedurende hierdie kwartaal hande gevat met Straatwerk en uitreike op die strate van Kaapstad gereƫl. Straatwerk werk binne ons gemeente grense en as gemeente ondersteun ons hulle ten volle in hierdie belangrike werk. Straatwerk het deurlopend projekte waarby ons inskakel


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam