Kwartaal 2

Onderwys

Ons besef die belangrikheid van die kerk se betrokkenheid by onderwys om die toekoms van ons jongmense te verseker. Ons was hierdie kwartaal betrokke by verskeie skole, Jan van Riebeeck, Soyisile Primêr en Laerskool De Waveren in Ruyterwacht. Ons ondersteun ook New Beginnings wat fokus op kinders se betrokkenheid by misdaadbekamping in Khayalitsha.


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam