Kwartaal 4

Gesondheid

Hierdie kwartaal was ons hooffokus op MIV/VIGS en ons het nou saamgewerk met CABSA en Fikilile. Ons het saam met al die kerke in die stadskom ‘n gesamentlik VIGS bewusmakings geleentheid aangebied op Wêreld VIGS dag 1 Desember.


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam