Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

GEMEENTE KUIER SAAM

Sondag 5 Junie was ‘n heerlike sonskyndag en ons kon as gemeente heerlik saam eet en kuier by die sentrum in Kloofstraat. Almal oud en jonk het die dag geniet.

Hieronder volg ‘n paar foto’s wat vertel van die dag.

Ons volgende gemeente-ete word beplan vir 11 September. Moet dit nie misloop nie!

4

2

1

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam