Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Gesellige Snoekbraai

Op ’n heerlike herfsaand in April het die gemeente bymekaar gekom vir ’n lekker snoekbraai. Die reuk van gebraaide vis oor die kole, Johnny en Chris se kitaarspel in die agtergrond en die skemer wat rustig daal oor Kloofstraat was die perfekte stemming vir ’n heerlike aand.

Die kos was voortreflik en die geselskap nog beter. Gemeentelede het tot laat gekuier en gesels, en die gesellige atmosfeer het selfs belangstellendes van die straat af laat inloer.

Dankie aan almal wat daar was en die aand saam met ons geniet het, dit was lekker om mekaar bietjie beter te leer ken. Ons maak beslis gou weer so!

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam