Spitbraai

Kom kuier lekker saam!

Spyskaart:  Lamsvleis, 3 slaaie, baba-aartappels, klein uitjies en knoffelbrood

Kaartjies @ R155 per persoon.  Skakel die kerkkantoor by 021 422 0569 of e-pos Elizna by [email protected] om jou kaartjies te bespreek voor 22 Mei.

Plek: Groote Kerk-Sentrum, Kloofstraat 55