Kom aanbid in die historiese groot kerkgebou in die Moederstad.
Die gebou is ideaal geleĆ« in die besige Adderleystraat, waar gelowiges hulself op die “markplein” van die stad bevind om hulle geloof daar prakties uit te leef.
Die gebou is weekliks oop vir besigting tussen 10:00 en 14:00 en bied die ideale ruimte om stil te raak in die harwar van die stadslewe.
Adres: Op die hoek van Adderley Str. en Bureau Str. Kaapstad, 8000
Gesels saam