Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Hartklop se heerlike Verwelkomingsfees

Almal het heerlik gekuier by Hartklop se selverwelkomingsfunksie Dinsdagaand!

Ons het afgeskop met ‘n lekker ontmoetingsessie, en dit was wonderlik om al die nuwelinge te leerken! Dit lyk of Hartklop ‘n lekker inspuiting van nuwe energie en entoesiasme ryker is hierdie jaar!

Ons het pizzas op Webers gebraai, en alhoewel party se bestandele in die vuur verlore geraak het, was dit steeds heerlik.

Heelwat nuwe selgroepe gaan begin hierdie jaar en indien jy wil inskakel is dit beslis nie te laat nie! Kontak vir Jani Truter by 074 116 0260.

Vir meer foto’s van die geselligheid gaan na ons facebook blad hier

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam