Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Straatwerk uitreik

18.12.2012

Op 18 Desember gaan ons vir Straatwerk help om ‘n kersfees partytjie vir die OPHELP projek te hou. Dit is die mense in groen en geel wat die strate van Kaapstad skoonmaak. Ons gaan op hierdie dag saam met hulle strate skoonmaak en dan ‘n ete hou by Mouille Point. Ons benodig mense om hieraan deel te neem. Kontak asb vir Riaan riaandev@gmail.com indien jy meer inligting wil bekom en/of wil deelneem. Sit ‘n dag se verlof in en kom dien saam.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam