Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Jeug

In Januarie 2013 skop ons af met ‘n hele nuwe tiener- en kinderprogram, ons wil ons tieners en kinders help om hulle geloof op kreatiewe maniere uit te leef. Ons gaan ook oueraande hou elke kwartaal, waartydens ons saam met die ouers wil dink oor hoe ons ouers kan ondersteun in hul kinders se geloofsontwikkeling. Ons begin ook met ‘n Vrydag jeuggroep wat daarop gemik is om ‘n uitreik na die kinders van Kaapstad te bied. Indien jy betrokke wil raak hierby kontak asb vir Riaan by riaandev@gmail.com

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam