Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Kom saam op ons gemeentekamp

Ons gemeentekamp met Willem Nicol is ’n geleentheid waarna ons met groot opwinding uitsien! Dr. Nicol is ’n kenner oor gebed, en die kamp se tema is practicing the presence of the Lord. 
Die kamp vind 1-3 Maart 2013 by ons kampterrein in Noordhoek plaas en sluit af met ‘n gesamentlike diens in Groote Kerk om 10:00. Dr. Nicol sê dit sal ‘n geleentheid wees om jou kop skoner te kry, om nader aan jouself te kom, en oper vir die Here te word.
Ons almal wil leef met ’n oop hart vir die wondere van die skepping, die mense om ons, die lewe en die Here se aanwesigheid. Hier is ’n geleetheid om te leer hoe jou spesiale gebedstye kan invloei in jou daaglikse lewe met die gevolg dat jou gedagtes dikwels gebede word.
Stuur ’n e-pos na leonie@frd.co.za voor 22 Februarie 2013 om in te skryf of kontak gerus vir Johan van Rooyen vir meer inligting by 079 494 0460.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam