Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Kom vier saam Vrouwees

Aangesien Nasionale Vrouedag, 9 Augustus, die jaar oor ’n langnaweek val, hou ons die geleentheid op 17 Augustus om 10:00 by die Sentrum.

Dit gaan ’n heerlike teepartytjie wees om ons Vrouwees saam te vier. Nooi al jou vriendinne en kom geniet die oggend om mooi gedekte tafels vol blomme en smullekker koek en tee. Ons wil julle as dames van ons gemeente bederf met dit wat mooi en lekker is, en dankie sê vir julle bydrae deur die jaar.

Daar is geen kostes aan die geleentheid verbonde nie, maar ons vra dat almal sanitêre doekies skenk vir meisies in Heideveld wat dit nie altyd kan bekostig nie.

RSVP asseblief teen 8 Augustus vir hierdie spesiale geleetheid by
Madge – 076 677 8803, of by die kerkkantoor – 021 422 0569.

 

 

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam