Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Lentefees in Kampsbaai – 8 September

Ons hou weer gesamentlikediens om die koms van die lente te vier. Oudergewoonte word dié diens by Kampsbaai gehou om 10:00, en ons kuier na afloop van die diens lekker oor ’n gesellige kaas-en-wyn.

Teken die datum aan en moenie uitmis op die heerlike saamkuier-geleentheid nie!

Daar sal dus geen diens by Hartklop wees nie.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam