Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Monte Rosa Kerstee

Ons jaarlikse Kerstee vir die inwoners van Monte Rosa het op Donderdag 20 November 2014 plaasgevind.

Ons het die vorige dag die tafels pragtig feestelik gedek en kon die volgende oggend almal se bordjies met die heerlikste eetgoed belaai.

‘n Baie groot dankie aan almal wat gehelp het asook almal wat eetgoed gebring het. Dit is ‘n heerlike bederfdag vir die inwoners van Monte Rosa en ook ‘n dag wanneer hulle kan sien dat daar mense is wat vir hulle omgee. Ons maak volgende jaar DV weer so.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam