Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

‘n Lewensveranderende ervaring wag vir jou in die Kunene

Dit is alweer amper tyd om die lang pad na Swartbooisdrift in die Kunene te vat. Hierdie jaar is ons gemeente se vierde jaar wat ons Kunene vir Christus besoek. Dit is elke jaar ‘n lewensveranderende ondervinding vir die wat dit meemaak.

Die uitreik vind plaas van 28 Junie tot 12 Julie en hierdie jaar sluit NG Kerk Bloubergstrand en ECHO-jeug by ons aan.

Kontak gerus vir Riaan as jy wil saamkom. Ons is ook op soek na mense wat kan help bestuur. riaandev@gmail.com of 0847952223.

 

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam