Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Nuwe Kursus: Jesus maak HEEL

Wat nou?

Dit was die frase wat die tieners een Desember ge-uiter het as dit lyk of dinge nie vinnig genoeg gebeur nie!  Ons wil spoed egter ‘n bietjie groet en eerder DIEPER gaan  – dis ons kwartaaltema!

Na die Gebedsnaweek met dr Willem Nicol doen ons ‘n boekie van ds Gys van Schoor van Durbanville.  (Hy kom hou ook vanjaar die PINKSTER in ons gemeente!)

“VEERTIG DAE”:  Jesus maak ons heel.”  Ons gaan in voeling kom met ons emosies, nadink oor ons gesin van oorsprong, gesels oor ons hantering van verliese en terleurstellings en ons gaan leer om VOLUIT te lewe!

En dit alles in sewe Woensdagaande!

Sien jou vanaf 10 April, Woensdagaande 18:30 by die sentrum, Kloofstraat 55.

Daar is wonderlike roetes in die lewe, maar niks is meer opwindend as hierdie reis nie!

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam