Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

SA Kinderhuis en Groote Kerk kamp saam

Die naweek van 18-20 Oktober bied ons weer ‘n kamp vir die SA Kinderhuis aan. Die kinderhuis groepie is klein en dit bied die ideale geleentheid vir mense om kwaliteit tyd met hulle te spandeer. Dit word as avontuurkamp met verskeie uitdagings en spanwerk aangebied. Ons het jou hulp nodig om dit ‘n sukses te maak. Kontak asb vir Riaan by riaandev@gmail.com as jy daarby betrokke wil wees.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam