Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Wêreldbiddag vir vroue saam Annalise Wiid

Hierdie jaar gaan die Wêreldbiddag vir Vroue beslis ’n hoogtepunt in ons gemeente se jaar wees! Die bekende spreker Annalise Wiid kom kuier vir ’n inspirerende Vroueoggend by Welgemeend by Hoërskool Jan van Riebeeck.
Annalise is ’n geliefde sanger en spreker wat vroue in Suid-Afrika help om met selfvertroue hul plek vol te staan, en sodoende te blom waar hulle geplant is. Die gewilde vrouetydskrif, Lééf som haar so op: Annalise Wiid se musiek is net soos sy, eg en oortuigend want dit kom vanuit ’n eerlike plek, diep binne haar. Dis deurdag en deurleef.

Die bekende spreker Annalise Wiid kom kuier vir ’n inspirerende Vroueoggend op 28 Februarie om 8:00 by Welgemeend by Hoërskool Jan van Riebeeck.

Bespreek jou plek so gou as moontlik tee R65 per kaartjie om telerustelling te voorkom by die Kerkkantoor –
021 422 0569.

Kontak gerus vir Nicolene van Rooyen by 084 208 5652.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam