Kerspakkies

Help asb met ons Kerspakkies gedurende Oktober.  Hierdie maand samel ons Romany Creams koekies in.  U kan dit Maandae tot Vrydae tussen 8:30 en 15:00 aflewer by Kloofstraat 55 of u kan dit Sondae in die gemerkte houers plaas by Groote Kerk en Kampsbaai.