Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Kermis 2013

Baie dankie aan almal wat die kermis bygewoon het en ondersteun het en ‘n GROOT DANKIE aan almal wat vooraf en die dag van die kermis gehelp het:  die poedingmakers, bakkers, tafelbemanners, wit-olifanttafel-span, potjiemakers, pannekoekbakkers, wynveiling-span.  Daar is net teveel om op te noem, maar aan elkeen wat ‘n bydrae gelewer het – baie dankie.  Dit was ‘n heerlike en geseënde dag.  Ons het tot dusver R63 697 ingesamel.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam